Die Ouditeur-Generaal rapporteer 'n merkbaar verbeterende tendens in plaaslike regeringsouditresultate Africa Boso 2015 media releases 11/3/2015 4:17:00 PM View Count 2627 KAAPSTAD - Die merkbare toename in die aantal munisipaliteite en munisipale entiteite wat finansieel ongekwalifiseerde ouditmenings met geen bevindings (algemeen bekend as 'n 'skoon oudit') in die 2013-14 boekjaar ontvang het, is 'n lofwaardige stap in die rigting van grootliks goeie bestuur vir Suid-Afrika se openbare sektor, het die Ouditeur-Generaal (OG) Kimi Makwetu vandag gesê. Read More